Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Petrus " deur THOMAS DEACON
"Petrus " deur THOMAS DEACON [boodskap #90024] Thu, 05 February 2004 17:18
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Thomas Deacon

Petrus

... en terstond, als hij nog sprak,
kraaide de haan.

toe beenbek hy se vlerke klap
en bovenaardliks kraai
had peterots geskrik
en vennag van die misvuur
weggedraai
hy had loop lê na boeitekant
met altwee hy se hand
sy borsbeen séér geslaat
oorlat an beenbek oor verloon se ding
met hom staat loop lê praat
Vorige onderwerp: " Bergtonteldoosbos " deur THOMAS DEACON
Volgende onderwerp: " dees hunningkoek se soetsel " deur THOMAS DEACON
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:06:09 UTC 2024